Ons het die voorreg gehad om die dag van twee baie spesiale mense vas te vang :
Iselda & Johan
Ons het julle troudag baie geniet by Mangwa Valley Lodge - warm maar heerlik -
Alles het 'n manier om uit te werk....:)
Mag julle altyd hierdie dag onthou, en weet dat julle foto's geneem is met baie liefde!!
Ons weet wat die toekoms vir julle net mooi sal wees!!
Mariana & Morné
































No comments:
Post a Comment