'n Sprokie troue & 'n fantastiese paartjie.... Monique & Albert...
Daar kan baie gesĂȘ word, maar ware liefde kan nie vervals word nie -
julle liefde vir mekaar en jul Skepper was duidelik in elke oomblik wat ons
vasgevang het --
Julle sal altyd ook vriende genoem word -- en dit was 'n fees om in julle dag te kon deel...x
Mag hierdie foto's julle altyd laat glimlag --
Al ons liefde:
Mariana & Morné





























