Marisa & Michael -
Dankie dat ons kon deel in julle spesiale dag!! Voorwaar 'n heerlike dag met wonderlike mense --:)
Mongena Game Lodge was stunning, so maklik om fantastiese foto's te kry met so 'n wonderlike ligging.
Ons wens julle alles van die beste toe - en mag die foto's julle altyd terug bring na hierdie spesiale dag --
Mariana & Morné x




















